Jaarboeke

Ortopedagogiek 804


 
Modulekode OPG 804
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Die opvoedkundige sielkundige as konsultant en fasiliteerder binne ‘n multi-kulturele raamwerk; onderliggende teorie en benadering tot opvoedkundige sielkundige assessering en intervensie. Forensiese dimensie. Die onderliggende beginsels van kinderpsigoterapie. Die opvoedkundige sielkundige as persoon. Verskillende assesserings- en terapeutiese benaderings en die gefundeerde gebruik daarvan by kinders met emosionele en gedragsprobleme. ‘n Repertoire van assesserings- en terapeutiese tegnieke vir gebruik tydens assessering van en terapie met kinders. Beginsels vir die beplanning en implementering van terapie met kinders en andragogiese intervensie met ouers.
Modulekrediete 15.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Opvoedkundige Sielkunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences