Jaarboeke

Onderwysreg 420


 
Modulekode ONR 420
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud *Vir LLB (a) Inleiding tot die aard en rol van onderwysreg (b) Die fundamentele reg op onderwys en ander grondwetlike beginsels relevant in die onderwys (c) Sekere besondere regte van studente, leerders, ouers en opvoeders (d) Basiese regsbeginsels van onderwysbestuur in openbare skole (e) Basiese regsbeginsels by tersiêre onderwys (f) Ander tersaaklike dele van die onderwysreg
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Privaatreg
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences