Jaarboeke

Proefskrif: Ondernemingsbestuur 995


 
Modulekode OBS 995
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Module-inhoud Die kandidaat sal sy/haar navorsing onder leiding van sy/haar promotor doen en die proefskrif indien wanneer dit voldoen aan die Universiteit se regulasies. 'n Openbare verdediging van die navorsing en ‘n artikel vir publikasie is deel van die voorvereistes vir die voltooiing van die graad. Die navorsingskomponent (proefskrif en konsepartikel vir publisering) sal 100% bydra tot die vereistes vir die graad.
Modulekrediete 360.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Ondernemingsbestuur
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences