Jaarboeke

Voorsieningskettingbestuur 216


 
Modulekode OBS 216
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Module-inhoud

*Slegs vir BCom (Opsie: Voorsieningskettingbestuur)-studente
Die rol van aankope in die voorsieningsketting; besluitneming in aankope; die aankoopproses; markte en produkte; aankoopintelligensie; uitkontraktering en risikobestuur; bronstrategie; nuweprodukontwikkeling en kwaliteitsbeheer; aankoopprestasiebestuur, leweransiersaanslag, onderhandelingstegnieke, fasiliteitbestuur en verkryging van dienste.

Modulekrediete 16.00
Voorvereistes OBS 114 of 124 met toelating tot die eksamen in die ander. Slegs beskikbaar vir BCom (Opsie: Voorsieningskettingbestuur)-studente
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Ondernemingsbestuur
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences