Jaarboeke

Verhandeling: Wetenskap-, wiskunde- en tegnologie-onderwys 890


 
Modulekode NWT 890
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud ‘n Verhandeling onder die leiding van ‘n studieleier word uitgevoer op die gebied van wetenskap-, wiskunde- en tegnologie-onderwys.
Modulekrediete 180.00
MEd
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Wet, Wisk en Tegnologie-ond
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2022. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences