Jaarboeke

Verplegingstudies 456


 
Modulekode NUR 456
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Verpleegkunde elektief. Goedgekeurde elektief, gekies in samewerking met die departementshoof. • Temas van gemeenskapsverpleegkunde en primêre gesondheidsorg. • Temas van psigiatriese verpleegkunde en terapeutiese onderhoude. • Temas van algemene mediese verpleegkunde. • Temas van algemene chirurgiese verpleegkunde. • Temas van hospitaalgebaseerde verloskunde. Die beskikbaarheid van elektiewe sal afhang van studentebelangstelling en die beskikbaarheid van personeel en opleidingsfasiliteite. Studente moet voor registrasie navraag doen oor die voorgenome elektiewe. Tien (10) krediete van bogemelde elektiewe moet inhoude insluit van navorsingsgebaseerde projek (of navorsingsprojek), kontemporêre praktykaangeleenthede, internasionale verplegingstudies en etiese en wetlike aspekte van gesondheidsorgpraktyk binne die gekose elektief. LW: Slegs gekeurde BCur-studente mag vir hierdie module registreer.
Modulekrediete 40.00
Voorvereistes NUR 351,NUR 352,NUR 353,NUR 354,DNP 351,DNP 352,DNP 353,DNP 354,NPE 361,NPE 362
Kontaktyd 4 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Verpleegkunde
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences