Jaarboeke

Verplegingstudies 254


 
Modulekode NUR 254
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Beginsels van kindergesondheidsverpleegkunde. Unieke behoeftes tydens die kinderjare. Algemene gesondheidsprobleme tydens die kinderjare: respiratories, kardiovaskulêr en pynbeheer, diarree, naarheid en braking, wanvoeding en onvermoë om te gedy. Toegepaste mensvoeding. Die effek van hospitalisasie op kinders en hul gesinne. Terapeutiese spel en ondersteuning van die kind en verpleegterapeutiese tussentredes met kinders. Die unieke wêreld van die siek kind en alternatiewe benaderings tot siekte deur spelterapie. Aspekte van pediatriese noodverpleging. LW: Slegs gekeurde BCur-studente mag vir hierdie module registreer.
Modulekrediete 11.00
Voorvereistes NUR 151,NUR 152,NUR 153,NUR 154,DNP 151,DNP 152,DNP 153,DNP 154,NPE 161,NPE 162,CIL 111 en 121 of AIM 101 of AIM 111 en 121 EOT 110 en 120 of ELH 121 en 122
Kontaktyd 2 lesings per week, 2 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Verpleegkunde
Aanbiedingstydperk Kwartaal 4

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2020. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences