Jaarboeke

Navorsingsmetodologie vir sport en rekreasie 701


 
Modulekode NME 701
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Die module gebruik Thomas, JR, Nelson, JK, en Silverman, SJ, 2010, se boek, Research Methods in Physical Activity, as basis vir navorsing in sport en rekreasie. Die module se onderafdelings is kwalitatiewe navorsing; kwantitatiewe navorsing; statistiek. Deur middel van 'n navorsingsvoorstel, skripsie en teoretiese eksamen en 'n navorsingsprojek-voordrag, kry studente die geleentheid om hulself in die vak te bewys.
Modulekrediete 30.00
Diensmodules Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Sport- en Vryetydstudies
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences