Jaarboeke

Ekskursies 320


 
Modulekode NEX 320
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Module-inhoud Bywoon van en deelname aan besoeke aan metallurgiese aanlae, insluitende 'n vyfdagtoer gedurende die laaste vol week van die halfjaarreses en ses halfdagbesoeke gedurende die semester. Assessering is op grond van geskrewe verslae en mondelinge aanbiedings. Die aanlegbesoeke sluit hidrometallurgiese, pirometallurgiese, mineraalprosessering- en materiaalprosesseringsaanlae in.
Modulekrediete 8.00
Voorvereistes (NMP 310)
Kontaktyd 1 lesing per week, 6 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Materiaalkunde en Metallurgies
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share