Jaarboeke

Maatskaplike gesondheidsorg: Prakties 870


 
Modulekode MWT 870
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud

Integrering en demonstrasie van teoretiese komponente van maatskaplike werk in gesondheidsorg in praktyk. Dit sluit in werk met gemeenskappe, gesinne, groepe en pasiënte met gesondheidsorgbehoeftes in die gesondheidsveld.

Modulekrediete 15.00
Voorvereistes MWT 870 word gelyktydig aangebied met MWT 855, MWT 856 en MWT 857; Departementele keuring
Kontaktyd Totaal van 150 ure prakties
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Maatskaplike Werk en Krim
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences