Jaarboeke

Spelterapie: Prakties 869


 
Modulekode MWT 869
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud

*Geslote - departementele keuring
Integrering en demonstrasie van teoretiese komponente van spelterapie in die praktyk. Dit sluit in grondbeginsels van spelterapeutiese benaderings en ontwikkelingsteorieë, beginsels en tegnieke van spel-assessering en spelterapie; die implementering van die spelterapeutiese proses met die kinderkliënt binne sy verskillende sisteme.

Modulekrediete 15.00
Voorvereistes MWT 869 moet gesamentlik met MWT 861, MWT 862 en MWT 863 geneem word; Departementele keuring (MMW programme en MSocSci(WHP))
Kontaktyd Totaal van 150 ure prakties
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Maatskaplike Werk en Krim
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences