Jaarboeke

Maatskaplike gesondheidsorg (1) 855


 
Modulekode MWT 855
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud

*Departementel keuring
Beleid en primêre gesondheidsorg
Suid-Afrikaanse gesondheidsbeleid, struktuur en tendense; primêre gesondheidsorg; die multidissiplinêre span en alternatiewe gesondheidsversorgers; konseptualisering van maatskaplike werk in gesondheidsorg; teoretiese modelle; kulturele, inheemse en religieuse aspekte van gesondheid; ervaring en psigososiale impak van siekte, behandeling en hospitalisasie op die pasiënt, familie en gemeenskap.

Modulekrediete 25.00
Voorvereistes Departementel keuring.
Kontaktyd 8 lesings per dag vir 5 dae
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Maatskaplike Werk en Krim
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences