Jaarboeke

Multidissiplinêre menseregte 801


 
Modulekode MHR 801
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud ‘n Kombinasie van ten minste sewe van die volgende temas: (a) Die staat, demokrasie en menseregte (b) Internasionale betrekkinge en menseregte (c) Geskiedenis van menseregte, insluitend “grassroots narratives” (d) Menseregte in die visuele media (kuns en film) (e) Menseregte in die letterkunde (f) Menseregte feite-vasstelling en verslagdoening; menseregte en joernalistiek (g) Menseregte en MIV/Vigs (h) Medisyne, mediese etiek en menseregte (i) Burgerlike samelewing; sosiale bewegings en menseregte (j) Armoede en menseregte (k) Globalisering en menseregte (l) Menseregte en sosiale verandering (m) Navorsing in die sosiale wetenskap en menseregte (n) Tradisie, godsdiens en menseregte (o) Gender en menseregte (p) Oorbruggende en versoenende geregtigheid
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Sentrum vir Menseregte
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences