Jaarboeke

Navorsingsverslag 795


 
Modulekode MHB 795
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Module-inhoud

Die module vereis van die leerder om te demonstreer dat hy/sy onafhanklike navorsing kan doen deur navorsing te doen oor `n onderwerp in Menslikehulpbronbestuur of Bedryfs- en Organisasiesielkunde en `n akademiese artikel te skryf vir publikasie in `n geakkrediteerde akademiese joernaal.

Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Slegs vir BComHons: Menslikehulpbronbestuurstudente
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Menslikehulpbronbestuur
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2020. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share