Jaarboeke

Omgewingsbiofisika 450


 
Modulekode LKM 450
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Omgewingsveranderlikes. Kwantitatiewe beskrywing en meting van atmosferiese omgewingsveranderlikes en water in organismes. Massa- en energievloede. Kwantitatiewe beskrywing van energievloede in organismes se omgewings. Energiebalanse van dier- en plantgemeenskappe word afgelei.
Modulekrediete 15.00
Voorvereistes WTW 134
Kontaktyd Prakties tweeweekliks, 2 lesings per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Plant- en Grondwetenskappe
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences