Jaarboeke

Kliniese verpleegkunde 260


 
Modulekode KVG 260
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Teorie van gespesialiseerde verpleegpraktyk. In een van die volgende kliniese vepleegkunde spesialiseringsareas; kritiekesorg, noodverpleegkunde, gevorderde verloskundige verpleegkunde, neonatale verpleegkunde, kinderverpleegkunde of operasiesaalverpleegkunde. Kontemporêre probleme en praktykaangeleenthede.
Modulekrediete 34.00
Voorvereistes KVG 250
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Verpleegkunde
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences