Jaarboeke

Produkontwikkeling 411


 
Modulekode KLR 411
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Produksie: produkanalise, beplanning en uitvoering. Toepassing van kleding-, tekstiel- en verbruikerskennis deur die gebruik van 'n CAD-program vir die beplanning en samestelling van uitrustings. Die kleinsake bedryf: Inleiding: kleding kleinsake ondernemings; tipes en plekke. Bemarkingsaspekte: teikenmarkkeuse; produkmengsel; prysbesluite; Verspreidingskanale; bemarkingskommunikasie mengsel; finansiële aspekte.
Modulekrediete 19.00
Voorvereistes KLR 221 en KLR 321
Kontaktyd 2 lesings per week, 1 ppraktiese sessie per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Verbruikerswetenskap
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences