Jaarboeke

Metodes en tegnieke van navorsing 751


 
Modulekode KGK 751
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Hierdie module bied inleiding tot metodologie. Toepassing word op kunsgeskiedenis en visuele kultuur gemaak soos toepaslik. Verskillende teoretiese benaderings tot navorsing in kunsgeskiedenis en visuele kultuur word belig. Klem word geplaas op fotografiese versamelings, geïIlustreerde inventarisse, piktorale woordeboeke, uitstallingskatalogi, die internet en elektroniese multimediabronne as hulpmiddels vir navorsing.
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Visuele Kunste
Aanbiedingstydperk Kwartaal 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences