Jaarboeke

Intermediêre wiskunde 320


 
Modulekode JWI 320
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Statistiekvironderwysers: Telbeginsels en waarskynlikheid: telbeginsels, permutasies en kombinasies, waarskynlikheid en verwagtewaarde. Beskrywendestatistiek: organsisasie en visualisering van data, beskrywings van sentraliteit en verspreiding, normaalverspreiding.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes JWI 210 en JWI 220
Kontaktyd 2 lesings per week, 2 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Wet, Wisk en Tegnologie-ond
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences