Jaarboeke

Regsleer 310


 
Modulekode JUR 310
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud *Vir LLB en BA met spesialisering in Regte ’n Oorsig van die belangrikste regsfilosofiese benaderings, onder andere die positivisme, natuurreg, realisme, kritiese regsteorie, moderne en postmoderne benaderings. Die teoretiese en praktiese waarde van hierdie benaderings word in ’n postapartheidkonteks ondersoek.
Modulekrediete 10.00
Diensmodules Fakulteit Geesteswetenskappe
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week, 1 tutoriaal per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Regsleer
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences