Jaarboeke

Ingenieursgrafika en -ontwerp 120


 
Modulekode JTT 120
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

Tekenstandaarde, geometriese begrippe en konstruksies, skale, eerste- en derdehoekse projeksies, beskrywende meetkunde: punte,  lynsegmente en skuinsvlakke. Isometriese en perspektieftekeninge, vlakfigure, soliede meetkunde, deurdringing en ontvouings. Meganiese en Siviele tekeninge. Vryhand-sketse. Ontwerpsbeginsels. Kennis en vaardige word in 'n verpligte ontwerpprojek toegepas.

Modulekrediete 16.00
Voorvereistes MGC 110 40% GS
Kontaktyd 3 lesings per week, 1 praktiese sessie per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Wet, Wisk en Tegnologie-ond
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences