Jaarboeke

Ingenieursgrafika en ontwerp 330


 
Modulekode JTT 330
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Hierdie module stel studente in staat om Ingenieursgrafika en ontwerp te verstaan en in die VOO-fase aan te bied. Die fokus is op vryhand- en CAD-tekenkonvensies gekontekstualiseer vir die Departement van Onderwys se kurrikulumvereistes vir Siviele tekenkonvensies. Perspektief tekeninge. Evaluering van tekeninge en foutopsporing. Praktiese toepassing van tegnieke.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes JTT 230
Kontaktyd 2 lesings per week, 2 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Wet, Wisk en Tegnologie-ond
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share