Jaarboeke

Metodiek: Inligtingstegnologie 300


 
Modulekode JMR 300
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

Soos vereis deur die Teoretiese beginsels en konsepte met betrekking tot die veld van onderrig in Suid Afrika.  Instruksionele ontwerp, assessering and reflektiewe praktyk in IT onderrig.  Beste praktyk en mikro-onderrig in IT.  Graad 11 en 12 vakspesifieke inhoud.Nasionale Kurrikulum.

Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Wet, Wisk en Tegnologie-ond
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences