Jaarboeke

Musiekopvoeding 303


 
Modulekode JMO 303
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

Om studente met die nodige kennis toe te rus om die beginsels van Musiekopvoeding in die praktyk toe te pas wat hulle in staat sal stel om Musiekopvoeding as deel van die vak Kreatiewe Kunste vanaf Graad 4 tot 9 aan te bied. Die inhoud van die module is ‘n voorsetting van die kennis (musiekbegrippe) en vaardighede (musiekaktiwiteite) wat in die vorige verwante modules aangebied is.

Modulekrediete 12.00
Kontaktyd 1 lesing per week, 1 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Geesteswetenskaplike Opvoedkun
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences