Jaarboeke

Metodiek van Fisiese wetenskappe 453


 
Modulekode JMN 453
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

Innoverende en kreatiewe onderrig metodes en vaardighede in Fisiese wetenskappe; tematiese beplanning; keuse en gebruik van verskillende hulpbronne; assesserings- praktyke; kommunikasie vaardighede en klaskamerbestuur in Fisiese wetenskappe onderwys. Pedogogiese kennis van inhoud.

Modulekrediete 3.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week, 2 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Wet, Wisk en Tegnologie-ond
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences