Jaarboeke

Metodiek: Rekenaartoepassingstegnologie 200


 
Modulekode JMI 200
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

Studente dek aspekte van rekenaarondersteuning vir leer, soos die evolusie van rekenaars en digitale media, rekenarisering in die digitale era, die WWW en die internet, sagteware vir besigheids- en persoonlike gebruik, beplanning van tegnologie-integrasie in die leerproses, instruksionele modelle, leerbeheersisteme, die evaluering van opvoedkundige tegnologie, evaluering van die effektiwiteit van tegnologie-integrasie, die vind van fondse om tegnologie-integrasie te ondersteun, rekenaarsekuriteit, internet- en mobile etiek, opkomende tegnologieë.

Modulekrediete 6.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Wet, Wisk en Tegnologie-ond
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences