Jaarboeke

Metodiek: Ontwerp en tegnologie 451


 
Modulekode JMC 451
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

Innoverende en kreatiewe onderrig en onderrigvaardighede in Ontwerp en Tegnologie word behandel. Die volgende word ook aangespreek: tematiese beplanning; seleksie en gebruik van verskeie bronne; assesseringspraktyke in Ontwerp en Tegnologie; kommunikasievaardighede en klaskamerbestuur in Ontwerp en Tegnologie; en onderrigfilosofie in Ontwerp en Tegnologie.

Modulekrediete 3.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 4 lesings per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Wet, Wisk en Tegnologie-ond
Aanbiedingstydperk Kwartaal 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share