Jaarboeke

Geletterdheidspraktyke 200


 
Modulekode JGL 200
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Hierdie module bied 'n inleiding tot taal en geletterdhede en beklemtoon die belangrikheid hiervan vir die leerproses. Daar is 'n verskeidenheid van temas wat fokus op die onderrrig en aanleer van basiese kommunikatiewe vaardighede, met klem op skryfvaardigheid en kinderlektuur. Die moduleinhoud rus voornemende onderwysers toe om jong leerders se taalontwikkeling te stimuleer sodat hulle met selfvertroue in ten minste twee tale sal kan leer en kommunikeer.
Modulekrediete 24.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Geesteswetenskaplike Opvoedkun
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences