Jaarboeke

Inligtingsontwerp (2) 200


 
Modulekode IOW 200
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Geslote – vereis departementele keuring Inleiding tot digitale tegnologie. Tipografie en uitleg: tipografiese uitdrukking, uitlegsisteme en -strukture, integrasie van beelde en teks. Fotografie in ontwerp. Ontwerp as visuele kommunikasie: uitdrukkings- en funksionele dimensies, geselekteerde tegnieke en media. Toepassing en ontwerp: probleemoplossing van visuele identiteit, verpakkings-, redaksionele- en reklame-ontwerp.
Modulekrediete 40.00
Voorvereistes IOW 100, VKK 110, VKK 120
Kontaktyd 1 lesing per week, 2 besprekingsklasse per week, 6 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Visuele Kunste
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences