Jaarboeke

Hebreeus 120


 
Modulekode HEB 120
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Hebreeuse grammatika (3) Gevorderde studie van die werkwoordsisteem: die onreëlmatige en swak werkwoorde. Passasies uit die Ou Testament vorm die basis van studente se praktiese akademiese geletterdheidsoefeninge. Hebreeuse tekste: Lees en verstaan Lees geselekteerde tekste uit die OT met klem op woordontledings, basiese vertaling, gebruik van basiese hulpmiddels (woordeboek, vertalings). Evaluering sluit onvoorbereide leesstukke in.
Modulekrediete 12.00
Diensmodules Fakulteit Teologie
Voorvereistes HEB 110
Kontaktyd 2 lesings per week, 2 besprekingsklasse per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Antieke Tale en Kulture
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences