Jaarboeke

Grieks 220


 
Modulekode GRK 220
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Griekse poësie – teksanalise Basiese teorie van poëtiese teksanalise en toepassing daarvan op geselekteerde NT-tekste en verwante poësietekste. Griekse tekste – holistiese analise Studente word begelei om selfstandig gekose Griekse tekste te lees en te analiseer deur die toepassing van al die kennis en vaardighede wat in GRK-modules op jaarvlak 1 asook in GRK 210 en 220 verwerf is.
Modulekrediete 16.00
Diensmodules Fakulteit Teologie
Voorvereistes GRK 210
Kontaktyd 2 lesings per week, 1 besprekingsklas per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Antieke Tale en Kulture
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences