Jaarboeke

Grieks 210


 
Modulekode GRK 210
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Griekse tekste – sintaksis Basiese sintaktiese teorie en toepassing op geselekteerde Griekse tekste. Griekse prosa – teksanalise Basiese teorie van volledige teksanalise en toepassing daarvan op geselekteerde NT- prosatekste.
Modulekrediete 16.00
Diensmodules Fakulteit Teologie
Voorvereistes GRK 110, GRK 120
Kontaktyd 1 besprekingsklas per week, 2 lesings per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Antieke Tale en Kulture
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences