Jaarboeke

Groepe in arbeidsterapie 702


 
Modulekode GRA 702
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud

Klem sal val op rolspel en groepe vir die aanleer van werksverkrygingsgedrag.

Modulekrediete 30.00
Kontaktyd 3 praktiese sessies per week, 1 besprekingsklas per week, 2 lesings per week, 1 seminaar per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Arbeidsterapie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences