Jaarboeke

Gesondheid en gesondheidsorg 582


 
Modulekode GNK 582
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Die doel van hierdie module is om die konsepte van Huisartskunde en Gemeenskapsgesondheid te integreer vir die lewering van gesondheidsorg in Suid- Afrika. Die module-inhoud dek medies-geregtelike aspekte in die praktyk, etiese kwessies asook die benadering tot algemene probleme in die praktyk, met die klem op die toepassing van die bio-psigososiale model van sorg in die Suid-Afrikaanse Distriksgesondheidstelsel.
Modulekrediete 27.00
Voorvereistes BOK 480,BOK 482,GNK 481,GNK 483,GNK 484,GNK 485,GNK 486,GNK 487,GNK 385,SMO 411
Kontaktyd 2 besprekingsklasse per week, 3 praktiese sessies per week, 15 lesing per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Huisartskunde
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences