Jaarboeke

Elektief 488


 
Modulekode GNK 488
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Geleentheid vir die voorgraadse student om kennis, vaardighede en ondervinding in die mediese praktykomgewing op te doen.
Modulekrediete 23.00
Voorvereistes BOK 280,BOK 284,GNK 286,GPS 280,SMO 281,BOK 281,GNK 283,GNK 288,SMO 211
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Gesondheidswetenskappe Dekaan
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences