Jaarboeke

Anatomie (Disseksie) 288


 
Modulekode GNK 288
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Klinies-toegepaste regionale disseksie van die boonste ledemaat, nek en rug, kop, brein, toraks, abdomen, bekken en onderste ledemaat.
Modulekrediete 37.00
Voorvereistes CMY 151,GNK 120,GNK 127,MLB 111,PHY 131,GNK 128,BOK 121,MGW 112,FIL 155,MTL 180,CIL 111 en 121 of AIM 101 of AIM 111 en 121 EOT 110 en 120 of ELH 121 en 122
Kontaktyd 14 lesings
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Anatomie
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences