Jaarboeke

Oriëntering 120


 
Modulekode GNK 120
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Inleiding tot die Studie van Geneeskunde/Tandheelkunde. Inleiding tot die Fakulteit Gesondheidswetenskappe en die studente se interaksie met die Fakulteit. Beskrywing van die kurrikulum en die eise wat dit aan die studente stel. Inleiding tot die beginsels omvat in die “goue drade”. Inleiding tot die kulturele verskille en taboes wat belangrik is vir die gesondheidswerker. Eerste fase in die leer van ‘n nuwe taal – Setswana en Afrikaans.
Modulekrediete 5.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 4 seminare per week, 17 lesings per week, 4 besprekingsklasse per week, 5 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Gesondheidswetenskappe Dekaan
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences