Jaarboeke

Gemeenskapsgesondheid 800


 
Modulekode GGS 800
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud

*Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar.

The final exit examination GGS 800 will be conducted by the Colleges of Medicine of South Africa. The content of GGS 800 is therefore as determined by the current regulations and curriculum of the College of Public Health Medicine, a constituent member of the Colleges of Medicine of South Africa. 

Modulekrediete 150.00
Voorvereistes Onderhewig aan 'n slaagpunt in EBD 800, ONO 800 en ASW 800, asook aan die voldoening van die vereistes vir die Kollege van Openbare Gesondheidsgeneeskunde vir toelating tot die Kollege eksamens
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Gemeenskapgesondheid
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences