Jaarboeke

Verhandeling: Filosofie 890


 
Modulekode FIL 890
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Omvattende verslag (100-150 bladsye) oor goedgekeurde navorsingsprojek. Gespesialiseerde kennis van die filosofie as dissipline, die ontleding, sintetisering en evaluering van ondersoekmateriaal en konsepte, en die ontwikkeling van gepaste antwoorde op vraagstukke van teoretiese en praktiese aard. Beplanning, optimale ontginning van hulpbronne en bestuur van prosesse binne breë parameters en funksies. Volledige aanspreeklikheid vir afhandeling en evaluering van persoonlike en/of groepuitsette. Toelating tot doktorale en verdere navorsing/opleiding, en tot navorsinggebaseerde beroepe.
Modulekrediete 180.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Filosofie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences