Jaarboeke

Praktiese bedrading 200


 
Modulekode EPW 200
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Module-inhoud *Slegs bywoningsmodule Die module word gedurende een van die resesperiodes gedurende die tweede studiejaar aangebied. Die module duur een week. Gedurende die periode word die student vertroud gemaak met relevante regulasies en wetgewing, sowel as basiese aspekte van bedradingspraktyk. Om praktiese redes kan die module in 'n ander tydgleuf aangebied word, byvoorbeeld aan die begin van die derde studiejaar.
Modulekrediete 4.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 36 ander kontak per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Elektriese, Elektroniese en Re
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share