Jaarboeke

Ekonometrie 816


 
Modulekode EKT 816
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Slegs vir studente in toepaslike program
Kontaktyd 1 ppraktiese sessie per week, 2 lpw
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Ekonomie
Aanbiedingstydperk Semester 1 of Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share