Jaarboeke

Verpleegpraktykdinamika 353


 
Modulekode DNP 353
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud N.B.: DNP 353 moet voltooi word ná DNP 354. Beginsels van pasiëntsorgbestuur. Beplanning, organisering, leidinggewing en beheer in direkte pasiëntsorgareas. Bestuur in die lewering van pasiëntsorg. Koördinering van die multi- en transdissiplinêre programme van behandeling en rehabilitasie. Aspekte van professionele praktyk. Inleiding tot arbeidsreg. Inspeksies van verpleegkundige en pasiëntsorgeenhede. Die kliniese praktykomgewing as leer-onderrigsituasie en die beginsels van volwasseleer. LW: Slegs vir gekeurde BCur-studente.
Modulekrediete 15.00
Voorvereistes NUR 251,NUR 252,NUR 253,NUR 254,DNP 251,DNP 252,DNP 253,DNP 254,NPE 261,NPE 262
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Verpleegkunde
Aanbiedingstydperk Kwartaal 4

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences