Jaarboeke

Verpleegpraktykdinamika 154


 
Modulekode DNP 154
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Verpleegkundige fasilitering van gesondheidsbevordering en siektevoorkoming. Die primêre gesondheidsorg (PGS-) benadering en die onderliggende beginsels daarvan. Gesondheidsbevordering as deel van die PGS-benadering. Modelle en benaderings, beplanning en implementering van gesondheidsbevorderings- en siektevoorkomingsprogramme. Siftingsondersoeke vir gesondheid en verwante assesseringsvaardighede. Onderrigvaardighede en die gesondheidsdiensverbruiker in die onderrig-leersituasie. Ongeskiktheid en rehabilitasiesorg as voorkomende en gesondheidsbevorderende modaliteit. Die onderliggende beginsels van rehabilitasiesorg. Die evaluering van gesondheidsbevorderings- en siektevoorkomingsprogramme. Bevordering van psigiese welstand: stres, konflik, substansmisbruik, geweld en fisieke mishandeling. LW: Slegs vir gekeurde BCur-studente.
Modulekrediete 13.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Verpleegkunde
Aanbiedingstydperk Kwartaal 4

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences