Jaarboeke

Verpleegpraktykdinamika 252


 
Modulekode DNP 252
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Akute en chroniese geestesafwykings. Verplegingsproses toegepas in die psigiatriese konteks. Psigopatologie, abnormale en afwykende gedrag. Algemene geestesafwykings: skisofrenie, affektiewe, kognitiewe en angstoestande. LW: Slegs vir gekeurde BCur-studente.
Modulekrediete 9.00
Voorvereistes ANA 151,ANA 152,ANA 161,ANA 162,FSG 161,FSG 162,NUR 151,NUR 152,NUR 153,NUR 154,CIL 111 en 121 of AIM 101 of AIM 111 en 121 EOT 110 en 120 of ELH 121 en 122
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Verpleegkunde
Aanbiedingstydperk Kwartaal 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2020. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share