Jaarboeke

Didaktiek van verpleegonderwys 160


 
Modulekode DNE 160
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud *Slegs bywoningsmodule Verpleegonderwys praktiese werk. Verpligte praktiese werk, insluitend die voorbereiding en aanbieding van minstens tien (10) lesings en vyf (5) kliniese onderwyssessies.
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 praktiese sessie per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Verpleegkunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences