Jaarboeke

Diereanatomie 310


 
Modulekode DAN 310
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Funksionele anatomie, groei en ontwikkeling van weefsels en orgaanstelsels. Veranderings gedurende volwassewording, reproduksie, die post-partumperiode en laktasie. Veroudering en weefselveranderings met erosiesiektes. Die invloed van hormone, produksie en reproduksie op konformasie en ‘n kritiese evaluasie van beoordeling van diere vir funksionele doeltreffendheid.
Modulekrediete 8.00
Voorvereistes DAF 200
Kontaktyd Prakties tweeweekliks, 1 lesing per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Vee- en Wildkunde
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences