Jaarboeke

Navorsingsprojek 411


 
Modulekode CSC 411
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Module-inhoud Die uitvoer van 'n volledige literatuurstudie en navorsingsprojek oor 'n gekose onderwerp.
Modulekrediete 16.00
Voorvereistes CLB 321, CPB 410 # en CRO 410 #
Kontaktyd 1 tutoriaal per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Chemiese Ingenieurswese
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share