Jaarboeke

Kliniese mediese praktisyn 182


 
Modulekode CMP 182
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Basiese teorie end vaardighede ten opsigte van gesondheidsassessering en fisiese ondersoek, gesondheidsbevordering en siektevoorkoming van die genito-urinêre, sentrale senuweestelsel, kop, nek, oog, oor, neus, keel, muskuloskelet-, endokriene, dermatologiese stelsels, deur middle van lesings, seminare, selfonderrig en praktiese sessies in die hospitaal end vaardigheidslaboratorium. Probleemgeoriënteerde en interdissiplinêre benadering word beklemtoon.
Modulekrediete 56.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 praktiese sessie per week, Gemeenskapsbetrokkenheid, 2 besprekingsklasse per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Huisartskunde
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences