Jaarboeke

Verhandeling: Bybel- en godsdienskunde 890


 
Modulekode BYB 890
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Omvattende verhandeling (100 tot 150 bladsye) word oor goedgekeurde navorsingsprojek gedoen. Gespesialiseerde kennis rondom Bybel- en godsdienskunde word verwag. Die volgende aspekte is belangrik: die analise, verwerking en evaluering van abstrakte kennis en konsepte; die selfstandige bevindinge en besluitneming om kontekstuele probleme op te los. Die beplanning, gebruik van bronne asook integrasie van kennis word verlang. Die aanvaarding van verantwoordelikheid vir navorsingsresultate asook die evaluering van persoonlike of groep se standpunte moet verreken word. Toelating tot doktorale en verder navorsingsonderrig word verleen. Navorsingsgebaseerde beroepe in die onderwys en samelewing in die algemeen is die vernaamste uitkomsgroepe.
Modulekrediete 180.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Bybel- en Godsdienskunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences