Jaarboeke

Genitale en urienwegsiektes 480


 
Modulekode BOK 480
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Module 1: Genitale toestande Module 2: Urienwegsiektes 'n Studie van die siektes van die urienweg en die geslagstelsel in mans en in vroue. Teoretiese en praktiese onderrig word gebruik om basiese wetenskap en kliniese geneeskunde te integreer. Belangrike kliniese vaardighede moet bemeester word.
Modulekrediete 62.00
Voorvereistes GNK 381,GNK 383,BOK 380,GNK 386,GPS 380,BOK 382,SMO 380,SMO 311,SMO 382
Kontaktyd 12 lesings per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Obstetrie Ginekologie
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share